Testimonials

  • “Ek het nie besef daar is so baie verskillende soorte hondekos in die handel beskikbaar nie, maar watchdog is stadig maar seker besig om naam te maak in die Suid-Kaap. Een van my kliente het watchdog gemeng met sy vorige keuse van hondepille en later agtergekom die hond soek die watchdog uit tussen die ander pille - hy gebruik nou net watchdog. Een van my familie se honde eet ook nou slegs watchdog nadat hulle net 'n ander bekende produk wou vreet. 

    ~ Willie

  • Eerstens wil ek baie dankie se dat julle vir die publiek n produk met n hoe gehalte kwaliteit teen n baie bekostigbare prys beskikbaar stel, n mens wil graag jou diere goeie kos gee, maar teen die huidige prys waarteen hondekos beloop, is dit nie altyd moontlik nie. Ons het ons honde n goeie hondekos gegee, en die honde het goed daarop reageer, maar toe ons ingelig word oor Advit het ons sonder versuim oorgeskakel, en nooit weer teruggekyk nie. My honde se pelse blink, hulle tande is skoon. Dis bekostigbaar. Ek hoef nooit te sukkel om voorraad aan die hande te kry nie, daar is altyd beskikbaar… en nog n bonis ,my skuurkatte geniet dit net so!!!!!

    ~ Elfreda Greyvenstein

Contact Form

admin@adfarm.co.za +27 11 524 0869